Idees

Soet, soeter …

DEKADENTE SJOKOLADE-EN-FRAMBOOSKOEK

Hierdie koek is ryk, klam, lipleklekker en perfek vir ’n spesiale okkasie. Die vars frambose verleen ’n wonderlike soetsuur geur wat die donkersjokolade komplementeer.

Maak: 1 koek (15 cm in deursnee)

Bereidingstyd: 45 minute

 Baktyd: 50 minute

Oondtemperatuur: 160 ºC

♥ 270 g (290 ml) sagte botter
♥ 270 g donkersjokolade, gekap
♥ 270 g (500 ml) koekmeel
♥ 4 ml bakpoeier
♥ 4 ml koeksoda
♥ 350 g (405 ml) bruinsuiker
♥ 4 groot eiers
♥ 250 ml karringmelk
♥ sjokoladestukkies en mini-meringues gedoop in sjokolade, vir versiering (opsioneel)

BOTTERVERSIERSEL

♥ 170 g (185 ml) sagte botter
♥ 345 g (665 ml) versiersuiker, gesif
♥ 5 ml vanieljegeursel
♥ 35-40 ml melk
♥ 1 bakkie (160 g) vars frambose

SJOKOLADEGLASEERSEL

♥ 50 ml room
♥ 100 g donkersjokolade, gekap
♥ 20 ml gouestroop

Smeer vier ronde koekpanne (15 cm in deursnee) en voer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Soet Pronkstukke
Slaan hierdie feestyd die asems weg met dié pronkstuk van 'n nagereg. Volg ons maklike stappe om die perfekte pavlova te maak. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 30 minute Baktyd: 1¼ uur, plus afkoeltyd Oondtemperatuur: 150 °C ♥ 8 groot eierwitte (maak
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related