Huisgenoot

EK GEE GEBOORTE AAN ‘VERKEERDE BABA’

DIE dag toe sy eindelik ’n positiewe swangerskapstoets in haar hand vashou, was Daphna Cardinale in die wolke. Jare lank het sy en haar man, Alexander, gesukkel om swanger te raak met ’n tweede kind, en toe hul droom deur vrugbaarheidsbehandeling bewaarheid word, het hulle gedink hul gesin van vier is vervolmaak.

Maar min het hulle geweet dié swangerskapstoets was net die begin van ’n “onophoudelike nagmerrie” – en die begin van ’n hofstryd wat wêreldwyd sou opslae maak.

Want sedert die oomblik dat die Amerikaanse egpaar hul pragtige babadogtertjie die eerste keer daar in die hospitaal kon vashou, het hulle gewonder: Is hier die baba werklik ons s’n?

Die baba het nie soos een van hulle gelyk nie en sy was opmerklik van ’n ander etniese groep as hulle.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related