Huisgenoot

’N SAAK VIR WYSE SALOMO

HULLE’S al langer as ’n dekade getroud en het ’n baie lekker lewe saam – behalwe vir een ding: Hulle wou baie graag ’n kind hê.

Ná jare van sukkel het hulle eindelik na ’n vrugbaarheidskliniek toe gegaan en tot hul vreugde daarna uitgevind hulle verwag ’n tweeling – meisies, het hulle gehoor.

Maar toe die twee in Maart 2019 gebore is, het die egpaar, van Oosterse afkoms, ’n paar vrae gehad. Vir een ding: Die babas was dan seuntjies … en die twee lyk dan nie Asies nie.

Die kliniek wat hulle behandel het in Los Angeles, die CHA Fertility Center, het belowe hulle sal probeer uitvind wat gebeur het. Intussen is die egpaar – net geïdentifiseer as YZ en AP – huis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related