Kuier

HOU, MAAG, HOU!

Of dit nou die kantoorpartytjie, familiefees of kuier saam met vriende is, gedurende die feesgety hou ons daarvan om gesellig te wees, maar belangrik nóg – om lekker te eet. Dit is dan gewoonlik ’n geval van“hou, maag, hou,” want dis die een tyd van die jaar wanneer mense wil seker maak jy eet van álles!

Maar ’n ooretery kan jou gestel, veral jou maag, lelik omkrap. So as dit jou plan is om te overindulge, maak seker jy hou sekere medikasie, wat die kenners voorstel, byderhand voordat jou maagprobleme jou hele festive omkrap.

“Hoewel dit moeilik is om te bepaal wat presies die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related