TV Plus Afrikaans

Dít Kyk Ons Nou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer. Ek sou graag nou vreemde nuwe wêrelde wou verken, maar Covid-19 het gebeur.

Ek kyk nou: Seisoen 1 (van 2 tot dusver) van die animasiereeks Star Trek Lower Decks op Amazon Prime Video.

My mening oor die reeks: Hierdie animasie-komedie speel af in die wêreld van die Star Trek-reeks, wat al sedert die 1960’s in verskeie gedaantes uitgesaai is. Ons is aanboord die Federation Starship The Cerritos, maar ons sien niemand wat iets dappers van die skipbrug af doen nie. Ons is baie laer af in die skip, waar die daaglikse onderhoud en donkiewerk verrig word deur vier bemanningslede wat nog nat agter die ore is. Daar is nie iets soos ’n “gewone” dag aanboord die Cerritos nie, en al die opwinding en avontuur word in afstootlike en heerlike detail verskaf.

Episode 9 wanneer vaandrig Mariner (lees meer hieronder) die skip se holodek gebruik om haar eie Star Trek-fliek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related