Huisgenoot

KYKPLESIER

STAR TREK: PICARD

Hy is een van die geliefste karakters in die Star Trek: The Next Generation-franchise. Nou kry die leier, kapt. Jean-Luc Picard, sy eie reeks. Hier is vyf dinge wat jy moet weet oor dié reeks:

Die legendariese Britse akteur Patrick Stewart is terug as die gewilde Starfleetkaptein en admiraal Jean-Luc Picard, wat oorspronklik van 1987 tot 1994 gesig gewys het en laas in 2002 in die fliek te sien was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related