Huisgenoot

DIS IN DIE GENE!

HY TREK nie veel na sy beroemde oupa nie. Hy is skraal gebou en het lang hare. Hy is ook stiller as die bokslegende wie se woorde en sêgoed byna net so bekend is soos sy veerligte voetwerk.

Maar dit keer Nico Walsh nie om in sy oupa Muhammad Ali se swaargewigvoetspore te wil volg nie.

Toe die 21-jarige onlangs sy beroepsdebuut in boks maak, het hy – soos sy oupa destyds gespog het – nes ’n skoenlapper gesweef en nes ’n by gesteek en sy opponent in sy eerste twee gevegte oorwin.

Dit is ’n prestasie waarop hy ongeloof-lik trots is. “Dit was my droom om te boks,” sê Nico.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related