Huisgenoot

Rooi asaleas

ERNA draai uit die grootpad af na die kwekery. “Ek stick jou vandag hier vir jou verjaardag. Dié plek is gorgeous.”

Kristin kry ’n gevoel van déja vu. En van verlies. “Ek en Ben het eentyd graag hier kom plante koop.”

Erna kyk met onverbloemde simpatie na haar. “Nou is daar ’n nuwe eienaar wat ook ’n koffiewinkel oopgemaak het. Hulle maak ’n ongelooflike drielaagsjokoladekoek. To die for. Nadat ons geëet en gedrink het, kan ons plante koop.”

“Haai, dis twee keer so groot soos voorheen,” sê Kristin. “Covid benadeel nie dié plek nie.”

“Nee, blykbaar floreer dit.”

Reg voor die hek waar hulle moet ingaan, staan ’n blink nuwe Mercedesviertrek. Hulle moet om loop na waar hulle ontsmettingsmiddel aan hul hande moet spuit.

“Is dit nou ’n plek om te parkeer,” sê Kristin. “Daar’s mos baie parkeerplek, maar nee, reg hier teen die ingang staan dié fênsie nuwe vuurwa.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related