BOODSKAPPE
Oct 22, 2021
4 minutes
k gee God al die eer vir (, 14 Oktober) se lewe. Sy was voorwaar ’n spesiale engel. Ek wil vandag vir die Here baie dankie sê dat Hy haar 25 jaar aan hierdie familie geskenk het. Sy was voorwaar ’n geskenk uit God se hand. Persoonlik het ek nog nooit iemand anders gesien soos Anthea wat met soveel liefde en blydskap die Heilige Nagmaal ontvang waarmee my eggenoot haar altyd bedien het nie. Die verhaal het my laat besef hoe dankbaar ons moet wees vir gesonde kinders. Ek salueer vir Timmy en Anne Cloete, met hul kinders vir ’n werk goed gedoen.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days