Huisgenoot

Nuut op die rakke

KOM ONS LOOP WEG

Deur ERIKA MURRAY-THERON (Protea, R220)

“Ons pad met parkinsonsiekte.” So lui die ondertitel van die romanskrywer se niefiksieboek oor haar man se siekte en haar versorging van hom. Ons het ’n paar vrae aan Erika gestel oor hierdie moeilike pad.

Was die boek emosioneel moeilik om te skryf?

Die roumateriaal daarvan was nie bedoel om ’n boek te wees nie. Dit was notas wat ek gemaak het as uitlaatklep in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related