TV Plus Afrikaans

Swartskaap

Nêrens, Noord-Kaap

Seisoen 1 Dinsdae kykNET (*144) 20:00

“Baie van ons ken ’n ou soos Ronnie,” sê die akteur Albert Pretorius (35), wat die rol van Ronnie in die dramareeks Nêrens, Noord-Kaap vertolk. “Toe ons in 2017 die gelyknamige verhoogdrama, waarop die reeks geskoei is, opgevoer het, het talle van die gehoorlede ná ’n opvoering na my gekom en gesê hulle het ’n oom, nefie of broer soos Ronnie,” sê Albert. “Die groot probleem met Ronnie is nie soseer sy drankverslawing nie, maar sy onvermoë om te kommunikeer. Baie Suid-Afrikaanse mans weet nie hoe om oor hul gevoelens te praat nie en gee op ’n ander manier uiting

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related