Amber Beskermende gashere van ’n vergete wêreld
Oct 08, 2021
3 minutes
S JY nog nie gekyk het nie, kan jy verskoon word as jy dink amber is net ’n mooi meisienaam of ’n pragtige siersteen. Maar hoewel die “ontdekking” van DNS in die oeroue druppel dinosourusbloed van ’n muskiet die fliekwêreld behoorlik op hol gejaag het, was die amber-omhulsel waarin die kosbare oerspesie se DNS geberg is die ware ster van die fliek. En al stem wetenskaplikes nie saam oor die moontlikheid dat oeroue DNS in ’n insek behoue kan bly
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days