Nuut op die rakke
Oct 15, 2021
2 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
MAN IN DIE MAAN
Deur ETIENNE FOURIE (Tafelberg, R280*)
Hy is as draaiboekskrywer en regisseur onder meer bekend vir Die windpomp (2014), Strikdas (2015), Dis koue kos, skat (2016) en Liewe Kersfeesvader (2017). Ons stel drie vrae aan Etienne Fourie oor sy roman Man in die maan.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days