Nuut op die rakke
Oct 01, 2021
2 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
OM ALLEEN TE GAAN
Deur NICOLE JAEKEL STRAUSS (Queillerie, R280*)
’n Vaart op die Nyl was die prikkel vir Nicole Jaekel Strauss se verbeelding waaruit haar “Egiptiese roman” gebore is.
Sy vertel sy het die meeste plekke besoek waarheen Cato, haar hoofkarakter, reis, “net enkele nie,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days