Rooi Rose

NEE vir Jan Tuisbly se kar

‘Reis leer ’n mens dat net oppervlakkige goed en ego jou van ander mense skei. Hoe meer ek reis, hoe meer besef ek hoe min ek weet en hoe baie daar nog is om te verken en te ontdek. Ek besef ook hoe klein ek is en hoe groot hierdie aarde met al sy kleure en kulture is. Dit be-tower my en laat my siel dans’

Pascal Pienaar is ligjare verwyder van die bedorwe brokkie Karli van Binnelanders-faam wat so vol fiemies is, en selfs nie kans gesien het vir ’n naweek op ’n wildsplaas nie.

Inteendeel. Sy is mal oor die ongerepte natuur, glad nie bang vir spinnekoppe nie, en heel gemaklik daarmee om in slenterdrag en sonder ’n tikkie grimering rond te loop. Op haar tientalle wêreldreise het sy al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related