Vrouekeur

TONEELSPEL steeds ’n vreugde

Toe ek Annelisa Weiland by die ateljees van Suidooster ontmoet, begin die gesprek met ’n bekentenis. Ek soek haar pampoenkoekieresep wat ek jare gelede in ’n tydskrif gesien het. Dis die enigste keer dat my pampoenkoekies nié ’n flop was nie, maar intussen het ek die resep verloor.

Sy lag tog te lekker. “Pampoenkoekies? Goeiste, nee, my darling, ek kan jou nie help nie. My ouma Suzy het die lekkerste pampoenkoekies gemaak, maar ek het my eendag so ooreet daaraan dat ek nooit weer my mond daaraan gesit het nie.

“Ek dra géén kennis van dié resep of liewer énige resep nie. Ek’s glad nie ’n kok nie. Ek hou daarvan om te onthaal en goedjies aanmekaar te slaan, maar terwyl party mense dit terapeuties vind om te kook, vind ek dit uiters stresvol.

“So nee, my -Hilda kom selde na vore. In ’n stadium het ek nog ma Stienie se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo

Related