Huisgenoot

Die langste rivier in Suid-Afrika

DIE Oranjerivier is Suid-Afrika se grootste, langste en belangrikste rivier. Dit ontspring uit die Maluti- en Drakensberge in Lesotho, waar dit as die Senqu bekendstaan. Van waar dit Lesotho verlaat, vloei die Oranjerivier nagenoeg 2 200 km weswaarts deur die Oos-Kaap, Vrystaat en Noord- Kaap tot dit eindelik by Alexanderbaai in die Atlantiese Oseaan uitmond. Ons kyk na die belangrikheid van hierdie rivier wat lewe gee in die woestyn en ’n tuiste vir talle visspesies is.

DREINERINGSGEBIED

Die Oranjerivier vorm saam met die Vaalrivier, sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related