Huisgenoot

OKAVANGODELTA

RIVIERE mond gewoonlik in die see of in ’n meer of ander rivier uit. Hul water beweeg gewoonlik stadiger wanneer hulle hul monding nader. Dit veroorsaak dat sediment – soliede materiaal soos sand en klippe – wat saam met die rivierstrome gesleur is op die bodem van die rivier gaan lê. Dié opbou van sediment lei daartoe dat die rivier in verskeie strome vertak wat rondom die sediment vloei. Die sediment vorm mettertyd landmassas waar graslande en vleilande kan ontwikkel. Dit word ’n rivierdelta genoem.

In min gevalle mond deltas op ’n grondvlakte uit en nie in ’n ander waterliggaam nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related