Maak jou eie halloumi
Sep 10, 2021
2 minutes
RESEPNOTAS
• Hou noukeurig by die aangeduide temperature; gebruik ’n termometer!
• Jy het ’n halloumi-kaasmaakstel van A3 Technologies nodig (R316,25 plus aflewering). Die stel sluit die volgende in: 1 x 50 g stremsel; 1 x 100 g kalsiumchloried; 2 weggooikaasdoeke; 1 x 500 g jodiumvrye sout; termometer, asook ’n nuttige resepkaart. Nader Elize Nel by 072 795 4214 of vir nog inligting; volg A3 Technologies op Facebook en Instagram.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days