SARIE KOS

ADELLIKE DADELS

5 DADEL-DINGE

1 Het jy geweet dat dadels eintlik hulself oes? Daar is baie min handearbeid betrokke. Sodra die dadels geblom het en vrugte vorm, word die hele tros toegebind in ’n sak wat die tekstuur van ’n meelsif het. Soos die vrugte ryp word, val hulle van die trosse af in die sak. Die sakke word leeggemaak en die dadels verwerk.

2 Die bestuiwing van die dadelblomme word kunsmatig aangehelp. Sodra die trosse blomme maak, kom die boer verby en bestuif dit met die hand, of hy gebruik ’n bestuiwingsmasjien waarmee hy stuifmeel oor die blomme blaas.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS3 min read
Ons Hou Van
Staan nader, alle kaasliefhebbers. Dié klassieke Chevin-bokmelkkaas is een van die eerste kase wat op die plaas Fairview in die Paarl gemaak is en hul gewildste bokmelkproduk. Die kaas is roomsag en kan gebruik word in enigiets van souttertjies en sl

Related