Huisgenoot

Hawermout: heilsaam & HELEND

HAWERMOUT-SAADBROOD

LEWER 1 MIDDELSLAGBROOD / BEREIDING: 15 MIN. / STAAN: 10 MIN. / BAK: 40-50 MIN.

Die lekkerste, maklikste meellose saadbrood wat ek nog geproe het. Hawermout kan ook op ’n matige wyse in ’n minkoolhi-drate-eetplan ingesluit word.

◗ 625 ml (2½ k) hawermout
◗ 250 ml (1 k) gemengde sade, insluitend sonneblom-, pampoen-, sesam- en lynsaad
◗ 60 ml (¼ k) psilliumvesels
◗ 12,5 ml (2½ t) bakpoeier
◗ 5 ml (1 t) sout
◗ 4 eiers
◗ 45 ml (3 e) klapper-olie, gesmelt
◗ 250 ml (1 k) water
◗ 15 ml (1 e) appelasyn
◗ gemengde sade of sesamsade vir bo-op sprinkel

VIR VOORSIT

avokado, fyngedruk

Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit ’n klein broodpannetjie met kossproei en voer die bodem uit met bakpapier. Bespuit weer.

1 Meng die droë bestanddele goed.

2 Klits die eiers saam in ’n aparte bak en voeg die klapperolie, water en asyn by. Klits goed.

Voeg die nat mengsel by die droë bestanddele en meng goed. Laat staan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related