Huisgenoot

Bak sonder gluten

OMTE bak sonder om koringmeel te gebruik is deesdae sommer kinderspeletjies. ’n Groot verskeidenheid glutenvrye meelmengsels is oral te kry. Nie net smaak dit heerlik nie; die gebak is ook mooi uitgerys en het ’n pragtige tekstuur.

Mense skakel vandag gluten, oftewel dan koring, uit hul dieet. Party is daarvoor allergies, terwyl dit vir die meeste ’n leefstylkeuse is.

ROOIFLUWEELKOEK

Vir dié koek met sy sagte krummel werk glutenvrye bruis-of koekmeel die beste omdat dit nie soos gewone glutenvrye meelmengsels kekerertjiemeel bevat nie. Die kekerertjiemeel is geneig om ’n effense bitter smaak aan die koek te gee.

LEWER 1 MIDDELSLAGKOEK
EN 12-16

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related