Kuier

Bak EN SMUL

JAPTRAP-BROWNIES

Lewer 8

Hierdie brownies is lekker klam en boonop sommer baie maklik om te maak!

BESTANDDELE

350 g Nutella of sjokoladesmeer
2 eiers en 1 eiergeel
65 g koekmeel
’n Knippie sout

METODE

Stel die oond op 180 °C om warm te word. Sit die Nutella vir 30 sekondes op hoog (100% krag) in die mikrogolf om dit sag te maak. Klits die eiers en eiergeel goed en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related