Nataniël sê ...
Aug 27, 2021
2 minutes
Een keer per jaar het ons hulle besoek vir tee en koek en kuier. Eers het ons gekyk na die spogduiwe in die agterplaas en daarna het almal om die eetkamertafel gestaan en kyk hoe my oom ’n spogkalender uit sy verpakking haal. Die KWV het elke jaar ’n reusagtige kalender met yslike foto’s van wingerde, berge, blink druiwekorrels en skitterende wynglase laat druk. Beroemde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days