Huisgenoot

DIS TYD VIR ANIMASIE!

1 TROLLSTOPIA

KYK DIT OP SHOWMAX

OUDERDOM ALLE OUDERDOMME

As jy soos ons al die -flieks oor en oor gekyk het, kan jy nou ’n ekstra dosis van die singende trolle kry. In dié splinternuwe reeks wat op die fliekreeks gegrond is, vat Poppy en, so kyk dit eers voor jy met die reeks begin. As jy nie tyd het nie, is hier ’n opsomming: Poppy het ontdek daar bestaan ander groepe trolle wat elk met ’n ander soort musiek identifiseer. Poppy probeer om al die groepe te kry om in vrede saam met haar in TrollsTopia te kom woon.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related