Huisgenoot

Kansvatter

SY TRAP die brandstofpedaal omtrent plat. Die motor gee ’n effense ruk, ’n harde hik, en verloor sowaar spoed.

“O nee, moenie my nou in die steek laat nie,” kreun sy kliphard. Vervlaks! Het sy ’n kat in die sak gekoop? Die motor is veronderstel om padwaardig te wees. ’n Week tevore het sy die Golf TDI, ’n jaar oue model, diesel, donkerblou en kastig betroubaar, by ’n vriend gekoop om die amper 500 km na Oudtshoorn en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees te ry.

Het Annette maar saamgekom, dan was dit gedeelde benoudheid, maar haar vriendin het kwaai griep gepleit. Nou is sy alleen aan die genade uitgelewer.

Sy het Roete 62 gevolg en voorspoedig gery tot by Montagu, waar sy brandstof ingegooi het. Die tenk is vol.

Angssweet slaan op haar uit. Sy stop langs die pad. Mense wat ook na die KKNK gaan, help haar dalk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related