Kuier

IS JOU BESTIE BETROUBAAR?

Toe ons jonger was, het die meeste van ons girls ’n bestie gehad. Sy was die tjommie wat jou diepstegeheime geken en al die dik stukke van jou nuutste crush geweet het.

Julle sou naweek ná naweek sleepovers reël en mekaar se ore plat praat oor die foon, selfs al woon julle ’n klipgooi ver van mekaar.

Tog verander vriendskappe namate ’n mens ouer word. Nou is daar verskeie besties in jou lewe. Soos die vriendin met haar sonnige geaardheid wat jou laste ligter laat voel van wie jy nooit genoeg kry nie, en ’n ander een wat jou geanker laat voel en op die regte pad hou…

Maar kom ons weer nou maar eerlik – iewers is daar altyd daai uitmergelende pêl. Die een wat jou eintlik verlig laat voel wanneer sy haar ry kry ná ’n kuier wat jou siel meer uitgeput as gevoed los.

Vriendskappe het die potensiaal om die beste in jou na vore te bring, maar ook die mag om jou lewe te verwoes, sê die kliniese sielkundige dr.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related