Die diere is wild in Noord-Botswana!
Jul 30, 2021
2 minutes
Oons reis na die noorde van Botswana begin in die Khama Rhino Sanctuary in Sentraal-Botswana waar ons die eerste nag deurbring voordat ons ry na die granietrotseiland Lekhubu vir ’n nag onder die sterre op die Makgadikgadipanne. Die volgende oggend kan dié wat vroeg opstaan, koffie en beskuit geniet onder
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days