Weg!

MENSE SE LENSE

PIERRE JORDAAN

Can-n EOS 7D Can-n EF 200-400 mm-lens met ’n 1.4x--msetter

PIERRE SKRYF: Ek het in Maart vanjaar afgetree en ek en my vrou, Christa, het besluit om ’n Nayela Okapi-boswoonwa te koop waarmee ons deur die land kan reis. Ons eerste bestemming was die Krugerwildtuin. Dit was baie lekker om Weg se Kruger-gids te lees terwyl ons daar was!

Ons het vier nagte by Berg-en-Dal, vier nagte by Pretoriuskop, sewe nagte by Onder-Sabie, vier nagte by Satara, twee nagte by Olifantskop en vier nagte by Skukuza gebly.

Op dié dag het Christa bestuur. Ons het besluit om van Pretoriuskop na Afsaal se piekniekplek te ry. Net voor Afsaal het ek aasvoëls in die lug gewaar, en ons besluit toe om verby die piekniekplek in die rigting van Malelane te ry.

Net verby Afsaal het ons egter ’n trop rooibokke gekry wat oor die pad stap – die volgende oomblik vang ’n luiperd een rég voor ons!

TOAST SÊ: Wat?! En jy vertel die storie op só ’n rustige manier – eers aftrede, toe boswoonwa koop, toe die hele reisplan en tóé eers die luiperd!

Pierre, hierdie is ’n fantastiese foto

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe

Related Books & Audiobooks