SARIE KOS

Die geheimenis van vleis

1 Vertel ons wie is Annelien?

’n Reisiger deur die lewe om ’n ongelooflike reis te kan beleef van volkome vervuld voel. Op hierdie reis kan ek nie sonder die herinneringe van my kinderjare, my gesin en familie nie. Ek is ’n familiemens, lief vir mense en om resepte te ontwikkel juis om almal om my tafel te laat kuier. Ek hou van onthaal, mooi linne, breekware, blomme en versierwerk. Hier op die plaas het ek groot groentetuine en ons leef vars vanuit die grond tot op die tafel. Wat ons eet, het ons self gegroei, tot ons vleis. Ons glo in volhoubare gebruik van die grond en ons organiese bestuur van die plaas het tot gevolg dat ons wonderlike pekanneute vir die binnelandse maar ook uitvoermark lewer. So wie is ek? ’n Trotse ma van drie Filistyne, ’n eggenote, voedseldosent, boer, skrywer en entrepreneur.

2 Wat maak Vleis uniek?

Ek het nie die boek geskryf met die idee om anders te wees nie. Ek het met my lesers geklankbord en dadelik besef dis tyd dat daardie manuskrip wat al tien jaar lê en broei nou afgestof moet word. Ek dink omdat daar nie meer ’n vleisraad soos van melewe se dae is nie, is dit moeilik om een standaard te kry vir snitte, gaarmaakmetodes en logiese verduidelikings van faktore wat die sagtheid van vleis bepaal. Die boek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.

Related