TV Plus Afrikaans

Iemand, red ons!

Wanneer dit kom by verskrikkings wat snags rondvlieg, en ruimte-supermagte wat die oseane beheer, is daar talle heldflieks om op Showmax te kettingkyk.

DIE DARK KNIGHT-FRANCHISE

Batman is reeds dekades lank met ons, maar daar was nog nooit ’n ordentlike storie oor sy oorsprong nie. Ons begin altyd net met die miljardêr Bruce Wayne wat as die vegter met die mantel gevestig is. Dit maak Christopher Nolan se Dark Knight-trilogie (Batman Begins, 2005; The Dark Knight, 2008; en The Dark Knight Rises, 2012) soveel beter – ons sien hoe Bruce (Christian Bale, Ken Miles in die biografiese fliek Ford v Ferrari, 2019) in sy alter ego Batman transformeer, die uitwerking wat dit op hom het om Gotham City te red en sy behoefte om sy toerusting aan ’n waardige opvolger te oorhandig.

AQUAMAN (2018)

Arthur Curry (Jason Momoa,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related Books & Audiobooks