OOM DAANTJIE DOP EN DIE SPIETKOP
Jun 11, 2021
2 minutes
HENK BUYTENDAG
Môre,Ma.Komons braai vanaand, dan gaan soek ek ’n drinkding,” sê ek een oggend vir my vrou.
“Jong, jy ry heeltemal te veel dorp toe, maar terwyl jy nou gaan, skryf: brood, botter, suiker en melk. ’n Klein sakkie aartappels, tamaties en ’n paar uie. Kry vir ons ’n lekker bottel wyn. Moet nou nie suinig wees nie!”
In die dorp sien ek hoe oom Daantjie Dop sy Fordparkeer. Dit lyk amper asof brandewyn van die mark af gaan, as ’n mens kyk hoeveel Klipdrift agter op sy bakkie gelaai word.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days