Weg! Platteland

Van Covid tot knoffel Stink maar lékker!

Vir die meeste motoriste is Laingsburg, 274 km noordoos van Kaapstad, ’n deurry-, oornag-of “pee-petrol-en-pie”-stop op die “pad van die dood”, daardie verraderlike stuk van die N1 tussen Touwsrivier en Beaufort-Wes. Dié Karoodorp laat ’n mens natuurlik ook terstond terugdink aan die vloedramp van 25 Januarie 1981, vanjaar 40 jaar gelede, waarin 104 mense omgekom het en die liggame van 72 nooit gevind is nie.

’n Skamele 21 huise op Laingsburg het staande gebly nadat die Buffelsrivier sy walle oorstroom het – hierdie angswekkende watervlak word aangedui op die oranje Vloedmuseummuur in Voortrekkerstraat, reg by die afdraai na die Vloedmuseumkompleks in Meiringstraat.

Nes jy links gedraai het by die muur, net agter die KFC, sal jy ’n eenvoudige Karoostylhuisie gewaar met ’n lap gras, tafels en peperbome vir skaduwee waar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Weg! Platteland
REDAKTEURS JOHAN VAN ZYL & PETER VAN NOORD helloplatteland@gmail.com KUNSHOOF SEAN ROBERTSON SOSIALE MEDIA VILIEN COETZEE UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON ALGEMENE NAVRAE YUMNA TOFEY yumna.tofey@media24.com 021 021 406 2205 HOOFBESTUURDER: L
Weg: Platteland14 min read
Herfsfees Vol Kleur En Geur
In die koswêreld is Errieda du Toit niks minder nie as ’n legende. Saam met wyle Francois Ferreira was sy byna 15 jaar lank die een helfte van die geliefde Huiskok, Glanskok op RSG voordat sy in 2014 op haar eie voortgegaan het met Die kos wat ons ke
Weg: Platteland8 min read
Karoogoud Vir Jou Vel
‘Het jy al gevoel hoe sag is skaapskeerders en wolklasseerders se hande?” vra Leon en Hanli Stegmann amper gelyk toe Leon, die vyfde geslag op die plaas, in die ou skeerskuur op Kruidfontein ’n oopgespreide merinovag uithou. “Vryf dit tussen jou ving

Related