Huisgenoot

NIKS KRY(T) MY ONDER NIE

DEUR die jare moes hy al vele harde houe op die ken vat. Ja, hy weet hoe dit voel om op die krytvloer te beland – maar ook wat dit verg om weer op te staan en terug te veg. Want hy hét, sê hy.

Hy het teruggeveg ná die besering wat ’n einde aan sy roemryke rugbyloopbaan gemaak het; sy seer egskeiding; sy stryd teen verslawing en depressie.

En die Derick Hougaard wat jy vandag voor jou sien – die een met sy kortgeknipte donker hare, welige baard en leniger lyf in oefendrag – herinner weer byna aan die Springbokheld van ouds. Maar dis veral die vonkel in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related