Huisgenoot

’N BITTER BEKER

JARE lank was sy getrou aan die sy van haar dominee-man.

Genevieve* het haar destydse werk laat vaar en alles gedoen wat van die dominee se vrou verwag sou word. Sy was betrokke by die gemeente se vrouekomitee, sy het bidure gelei en sy het ingespring met Sondagskool en geldinsamelingsprojekte.

Ook tuis het sy die fort gehou. Sy het die kinders versorg, en wanneer haar man ná ’n lang dag ná sy huisbesoeke aan gemeentelede by die huis kom, het sy hom met ’n bord kos en beker koffie ingewag.

Maar Genevieve het haarself nooit as “Mevrou Dominee” beskou nie, en dié rol was nie altyd vir haar maklik nie. “As die dominee se vrou is jy altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related