Huisgenoot

Die Amasonereënwoud – ’n bedreigde paradys

MET ’n oppervlak van meer as 5,5 miljoen km² is die Amasone die grootste ongerepte reënwoud op aarde. Dit beslaan sowat 40% van Suid-Amerika. Die Amasone strek oor nege lande – Peru, Ecuador, Colombia, Venezuela, Brasilië, Bolivië, Guyana, Suriname en Frans-Guinee. Nagenoeg 35 miljoen inwoners is van dié reënwoud afhanklik vir kos, water en grondstowwe. Sowat 9% van die bevolking bestaan uit inheemse groepe. Sommige gemeenskappe het nog nooit met die buitewêreld kennisgemaak nie.

UNIEKE NATUURLEWE

Jy sal 10% van alle bekende plant- en diersoorte wêreldwyd in dié streek aantref, asook 5% van alle voëlspesies. Die reënwoud is die tuiste van 427 soorte soogdiere, 1 300 voëlspesies, 378 soorte reptiele rivier is byna 7 000 km lank en bevat die grootste aantal varswatervisse ter wêreld.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related