Huisgenoot

Die Namib

DIE Namib, die woestyn waarna ons buurland Namibië genoem is, is waarskynlik die oudste woestyn op aarde. Dié gebied is al minstens 55 miljoen jaar dor en bar. Die woord “namib” beteken “wye plek” in die Namataal. Ons vertel jou hoe die Namib lyk en watter diere en plante jy daar sal aantref.

BEDREIGINGS

Hoewel groot dele van dié woestynstreek beskerm word, bly die mens ’n bedreiging vir die fauna en flora wat hier voorkom. Dit is so weens onvolhoubare grondpraktyke, mynbou en die onwettige verwydering van plante. Kom ons hoop hierdie pragtige woestyn-ekostelsel bly nog baie lank vir die nageslag behoue.

GEOGRAFIE EN KLIMAAT

Die Namibwoestyn strek van en bestaan uit en groot dele met . Van die wêreld se (hoër as 300 m) kom in die Namib voor.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related