Huisgenoot

BIOME WOESTYN & SEMIWOESTYN

VAN die diepste oseane tot die mees uitgestrekte grasvelde, van vleilande en mere tot woude en die droogste woestyne – die aarde het ’n groot verskeidenheid biome. Elkeen het sy eie unieke skoonheid maar ook uitdagings. Elke bioom bevat habitatte, plekke waar spesifieke plante en diere voorkom en bly – dit is daar waar alles is wat hulle nodig het om te oorleef, soos kos, skuiling en maats. Ons leer jou oor die grootste bioom op land – woestyne.

WAT IS ’N WOESTYN?

Daar is min plekke op aarde waar die soos in die woestyn. Met temperature wat bedags tot 50 °C kan styg en, moes die diere en plante aanpas om te oorleef. Dele wat , word as woestyne geklassifiseer. Daar is ter wêreld en elkeen het een ding gemeen: Dit is .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related