Huisgenoot

DIE SAHARA

GROOT GROEN MUUR

In ’n studie wat in 2018 gedoen is, het navorsers bevind die Sahara het die afgelope 100 jaar sowat 10% groter geword. Die Groot Groen Muur is ’n projek om ’n 15 km breë strook bome regoor die suidelike grens van die Sahara vir 7 600 km van Dakar tot by Djiboeti te plant om sodoende nog woestynvorming te verhoed.

DIE Sahara is die grootste warm woestyn op aarde. Net die koue woestyne van Antarktika by die Suidpool en die Arktiese streek by die Noordpool is groter as die Sahara.

Hierdie yslandskappe word ook as woestyne beskou omdat dit so min daar reën en sneeu en so min plante daar kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related