Weg!

WAT SÊ DIE MENSE?

MANDLA AAN DIE WOORD

Mandla Ngomane het oorgeneem as opsigter van die Pafuri-piekniekterrein nadat die vorige opsigter en voëlkenner Frank Mabasa skielik in 2017 oorlede is. Mandla het lank vir Frank ingestaan.

“Toe ek hier begin het, het ek net belang gestel in diere, maar Frank het gesê die mense gaan wil weet van die voëls.

“Een oggend het Frank gaan brood koop en ek was alleen by die piekniekplek toe kom vra iemand iets oor ’n voël. Ek antwoord toe: ‘Frank sal nou-nou hier wees’. Toe sê die oom, ‘ek soek nie vir Frank nie, ek soek dié voël.’ Toe het ek besef ek sal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg1 min read
Afrika Op Sy Beste
Elke keer as ek na hierdie foto van die Wolfbergboog kyk, is ek dadelik weer dáár – saam met my stapmaats op die laaste oggend van ’n onvergeetlike trek deur die Sederberg. Ons drink koffie terwyl die son opkom en sê nie veel nie. Af en toe tik een n
Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va

Related Books & Audiobooks