Huisgenoot

MY KIND, WEGGERUK

NIKS kan daardie herinnering ooit verdoof nie: die siedende watermassa wat hul driejarige seuntjie in die nag wegvoer; daardie besef dat hul lieflingkind nie ná die vakansie saam met hulle huis toe gaan nie.

Daardie seuntjie, Eric Black, sou nou 14 jaar oud gewees het. Hy sou waarskynlik ’n lewenslustige tiener wees, want as kleuter het hy al met “ ’n passie vir alles geleef ”, onthou sy ma vandag.

Maar Belinda en Daniel Black het hul kind nie sien grootword nie, want ’n tragedie tydens ’n gesinsvakansie in 2010 het hom van hulle weggeruk. Toe vloedwaters hul kothuis teenaan ’n rivieroewer op ’n gasteplaas op Groot Marico oorstroom het, het die rivierwater die driejarige seuntjie meegesleur.

Nou, meer as ’n dekade later, vind sy ouers troos in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related