40 JAAR GELEDE
Mar 26, 2021
1 minute
PROTEA-SENSASIE!
KAPENAAR ONTDEK SPLINTERNUWE SPESIE
Dr. John Rourke van Kaapstad het ’n nuwe protea, wat tot ’n splinternuwe geslag behoort, naby Kleinmond ontdek. In plantkundige asook tuinboukundige kringe is só ’n “ontdekking” noodwendig ’nis trots daarop dat hy in dié uitgawe die eerste foto’s van hierdie nuwe Suid-Afrikaanse protea kan publiseer. Hier is ook vir die eerste keer die volle verhaal agter die ontdekking van , soos die nuwe protea voorlopig heet.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days