Landbouweekblad

Klein van gestalte, maar onmisbaar in waarde

Die klein goggatjie wat jy onnadenkend onder jou skoen verbrysel of in die ultraviolet-“zapper” doodskok, moes waarskynlik help om verrottende plantmateriaal af te breek, skadeliker insekte in toom te hou of as grondingenieur hand bysit om natuurlike hulpbronne vir plante, ander insekte of gewerweldes beskikbaar te stel. Om nie eens te praat van die rol wat hulle met bestuiwing speel nie.

Insekte is een van die belangrikste groepe organismes en behoort aan die oudste geslagsboom op aarde. Sonder insekte sal die natuur waarskynlik ineenstort.

“Natuurlike ekostelsels sal mettertyd verander; plante sal vrek en hul reste sal akkumuleer, en voëls en soogdiere wat afhanklik is van, ’n gewigtige hardebandboek wat ná ’n dekade se werk die lig gesien het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Suksesvolle Saadteling Berus Op Samewerking
Samewerking is van groot waarde in enige organisasie en dit geld ook Syngenta se saadafdeling. In enige organisasie is dit belangrik dat navorsing en ontwikkeling in ’n gees van samewerking geskied, maar in die saadbedryf, en veral by teling, is dit
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o

Related