VERTEL VIR ANTIE VAL
Mar 26, 2021
3 minutes
Verneukery
Vraag
CHAT MET ANDER VROUE
Ek is raadop. Ek en my kinders se pa is nou al agt jaar saam, maar hy begin my nou verneuk deur met vroue te chat. Ek kry elke keer evidence op sy foon. Ons is ook verloof. Hoe maak ek nou?
AAN-’N-LYNTJIE
Antwoord
BESTE AAN-’N-LYNTJIE
Dit lyk asof jou verloofde ’n stoute kabouter is. Die feit dat hy ná agt jaar nog nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days