Huisgenoot

REG VIR LIEFDE NÁ MY SEER

DAAR was ’n tyd in sy lewe, glad nie so lank gelede nie, toe hy alle hoop op die liefde laat vaar het. Die idee om weer te waag om lief te hê – die risiko om weer iemand in sy hart en lewe toe te laat – was vir hom net te veel.

Ná sy egskeiding drie jaar gelede moes hy ’n steil pad na genesing stap voor hy weer vir romanse kans gesien het. So vertel die aantreklike boer Niel Bruwer (33), een van die hubare vrygeselle om wie se hart die vroue meeding in die nuwe seisoen van kykNET se program Boer soek ’n vrou.

“Daar was ’n tyd toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related