Huisgenoot

KRITIEK: DIS NIÉ WIE EK IS

‘EK HET NET NIE GEVOELENS GEHAD WAT STERK GENOEG WAS NIE’

EN DAAR bly die TV-boer oor wie kykers vanjaar die meeste gegons het toe droëbek in sy opstal agter. Sonder ’n maat, steeds stoksielalleen op ’n Saterdagaand.

Maar dit was darem sý keuse – en dis nie een wat hy berou nie.

En waar boer Kobus van Zyl nou nader stap om te kom groet hier op sy plaas in Gauteng se Randfonteindistrik, lyk hy allermins bedroef. Trouens, die glimlag is breed en die groet net so verwelkomend soos die honde wat al rondom sy voete blaf: “Welkom hier!”

Beteken daardie vonkel in die oog dalk alles was darem nie heeltemal, Lynette en Maxie, sommer albei gelyk huis toe gestuur het nie?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related