Wenke wat werk
Feb 26, 2021
3 minutes
WENK GESOEK
Ek is raadop met kosblikke pak. Enige wenke?
SARIE ODENDAAL, PRETORIA
ANTWOORD
1. Hou dit eenvoudig. Maak’n lysie van jou kinders se gunstelinge en roteer daardie idees. Byvoorbeeld, in’n 10-week-kwartaal kan jy begin met ham-en-slaaiwraps in week een, eier-en-slaaiblaar-toebroodjies in week twee, tuna-pasta in week drie, hoender-en-slaairolle in week vier en slaai-toebroodjies in week vyf. Begin dan weer van voor af. Voeg by elke middagete een of twee seisoenale vrugte en’n gesonde snack soos kaas en crackers.
Beplan vooruit vir die week. So het jy dit wat jy nodig het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days