Kuier

HYWEET STEEDSVAN JOU

Die jaar het anders as vorige jare begin. Die opgewondenheid vir’n nuwe jaar is met’n tweede vlaag van Covid-19 begroet. Dalk is jy by die werk afgelê? Dalk is jou skuld meer weens’n gebrekkige inkomste in verlede jaar? Of dalk sukkel jy om die mas op te kom teen hierdie depressie-en-angsreus wat in jou nek blaas. Dit is wel moontlik om positief te bly in hierdie tyd.

Kom ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related