Kuier

OP DOOD SE DRUMPEL

Elke dan en wan gaan ons almal deur diep waters en dikwels is dit ’n Bybelteks waaraan ons in die storms vasklou. En vir Rochelle Wiese (42) van Ashton in die Boland was dit Psalm 23, vers 4 wat lui:“Al gaan ek ook in ’n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: U stok en U staf dié vertroos my”toe sy onlangs letterlik deur ’n (Covid-19) dal van doodskaduwee gegaan het.

Sy het wonderbaarlik oorleef en is vandag hier om haar getuienis te deel. Sy het die goedheid van die Here in Sy volle glorie ervaar toe sy einde verlede jaar in die hospitaal beland het met erge Covid-19-simptome en gevoel het hoe die lewe uit haar liggaam wou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related