VANAAND EET ONS BURGERS
Cheddamelt-burgers
Genoeg vir 4 Bereidingstyd 40 minute Gaarmaaktyd 15 minute
Moenie skrik vir die brandrissies in hierdie resep se tamatiesous nie. Die sousie het ’n rokerige smaak.
Jy benodig
• 1 rooi soetrissie
• 2 groot rooi brandrissies
• ½ koppie geblikte tamatie-en-uiesmoor
• 2 eetlepels vars koljanderblare
• 500 g maalvleis
• ½ rooiui, fyngekap
• 1 teelepel braaivleisspesery
• 2 eetlepels droë broodkrummels
• 8 skyfies salami
• 4 dik skywe cheddar
• 4 vetkoeke of broodrolletjies
• mayonnaise of mosterd
• 1 avokado, in skyfies gesny
• babaspinasieblare
Só maak jy
1 Rooster die soet- en brandrissies direk oor ’n vlam tot dit oraloor geskroei en sag is. Sit dit sommer met die pitjies saam met die smoor en koljander in ’n voedselverwerker en pols dit tot ’n growwe braaisous. Verhit die tamatiesous in ’n kastrolletjie tot kookpunt. Geur dit na smaak met sout en peper, en hou dit dan eenkant warm.
2 Meng
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days